Esegiël 41:16 Bybel vir Almal (ABA)

die drumpels, die vensters met die hortjies, die vensterbanke by die drie kante, en die voorkante van die drumpels, dit alles was toe met planke. Dit was toegemaak met planke, van die vloer tot by die vensters, en die venster-rame was ook van hout gemaak.

Esegiël 41

Esegiël 41:8-22