Esegiël 41:11 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kon van die oop plek ingaan in die gebou wat teen die tempelmure was. ’n Mens kon ingaan by die noordekant of by die suidekant. Die muur van die oop plek was oral 5 el breed.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-18