Esegiël 40:49 Bybel vir Almal (ABA)

Die voorportaal was 20 el lank en elf el breed. Daar was trappe om op te gaan in die voorportaal. Daar was pilare langs altwee kante van die voorportaal.

Esegiël 40

Esegiël 40:40-49