Esegiël 40:47 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die man die oop stuk grond gemeet. Dit was vierkantig, 100 el lank en 100 el breed. Die altaar was voor die tempel.

Esegiël 40

Esegiël 40:45-49