Esegiël 40:26 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kon teen sewe trappe in die poort opgaan, en daar was ’n voorportaal by die binnekant. Daar was ook palmbome uitgesny op die pilare by altwee kante.

Esegiël 40

Esegiël 40:22-31