Esegiël 40:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het gemeet hoe ver dit is van die voorkant van die onderste poort tot by die buitekant van die binneste oop stuk grond. Dit was 100 el by die oostekant en by die noordekant.

Esegiël 40

Esegiël 40:9-28