Esegiël 40:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook die voorportaal gemeet. Dit was 60 el tot by die eerste pilaar van die oop stuk grond agter die poort.

Esegiël 40

Esegiël 40:7-23