Esegiël 40:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n lae muur voor die kamers langs altwee kante. Die muur was een el hoog. Die kamers langs altwee kante was ses el breed.

Esegiël 40

Esegiël 40:4-20