Esegiël 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ook gesê: “Die Israeliete sal hulle kos ook so moet eet tussen die ander volke. Ek sal hulle daarnatoe jaag. Hulle kos sal onrein wees.”

Esegiël 4

Esegiël 4:4-17