Esegiël 39:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Maar nou sal Ek dit weer goed laat gaan met die nageslag van Jakob, Ek sal weer goed wees vir die hele volk Israel, Ek sal wys dat Ek lief is vir my heilige Naam.

Esegiël 39

Esegiël 39:22-27