Esegiël 39:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek sal vir die volke wys dat Ek die Koning is. Al die volke sal sien dat Ek die vyande gestraf het, hulle sal sien dat Ek my hand op hulle gesit het.

Esegiël 39

Esegiël 39:12-24