Esegiël 39:18 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal die vleis van belangrike mense eet en julle sal die bloed drink van mense wat regeer op die aarde. Hulle is almal soos die skaap-ramme en die lammers en die bok-ramme en die bulle wat vet geword het in die land Basan.

Esegiël 39

Esegiël 39:15-25