Esegiël 39:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die volk Israel sal sewe maande lank die dooie mense begrawe. Hulle sal dit doen om die land te reinig.

Esegiël 39

Esegiël 39:10-21