Esegiël 38:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar jy sal soos ’n stormwind kom en jy sal hulle aanval. Jy en al jou soldate en die manne van ander volke wat saam met jou is, sal baie wees, julle sal die land toemaak soos ’n wolk.”

Esegiël 38

Esegiël 38:1-14