22. Ek sal pes en dood, reën-storms en hael stuur om hom te straf. Ek sal vuur en swael op hom laat val soos reën. Dit sal ook val op sy soldate en op die baie mense van ander volke wat by hom is.
23. Ek sal vir al die volke wys dat Ek ’n groot en ’n heilige God is. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”