Esegiël 37:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gevoel die Here sit sy hand op my. Hy het sy Gees gestuur om my uit die stad te bring en Hy het my neergesit in ’n vallei. Die vallei was vol bene van mense wat dood is.

Esegiël 37

Esegiël 37:1-2