Esegiël 36:37 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Wanneer die volk Israel bid en dit vir My vra, dan sal Ek hulle baie laat word, so baie soos die mense se skape en bokke.

Esegiël 36

Esegiël 36:32-38