Ek sal vir julle ’n nuwe hart en ’n nuwe gees gee. Ek sal die harde klip-hart uithaal uit julle liggame en Ek sal vir julle ’n sagte hart van vleis gee.