Esegiël 36:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het hulle na al die kante toe gejaag tussen die volke in en Ek het hulle oral in ander lande laat woon. Ek het hulle gestraf oor die dinge wat hulle gedoen het.

Esegiël 36

Esegiël 36:13-29