Esegiël 36:17 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, die volk Israel het voorheen in hulle land gewoon. Hulle het toe verkeerd gelewe en die land het onrein geword. Ek het gesien die dinge wat hulle doen, is so onrein soos ’n vrou wat menstrueer.

Esegiël 36

Esegiël 36:9-18