Esegiël 36:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal baie mense op julle laat woon, die hele volk Israel sal hier woon. Hulle sal die stede wat nou net hope klippe is, weer bou en hulle sal daar woon.

Esegiël 36

Esegiël 36:2-12