Esegiël 35:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal dit doen omdat jy altyd ’n vyand van die volk Israel was, van die begin af. Jy het gehelp dat hulle vyande hulle doodmaak daardie dag toe dit met hulle baie sleg gegaan het, daardie tyd toe Ek hulle die laaste maal gestraf het.”

Esegiël 35

Esegiël 35:1-15