Esegiël 35:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal dit doen omdat jy gesê het: ‘Daardie twee volke en die twee lande Israel en Juda sal nou myne wees, ons sal dit vir onsself vat.’ Maar Ek, die Here, was daar by hulle.”

Esegiël 35

Esegiël 35:1-12