Esegiël 35:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek het gehoor die Here sê vir my:

2. “Mens, jy moet jou gesig na die land Edom draai en jy moet my boodskap teen hulle bring.

3. Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Seïr-berg, Ek is jou vyand. Ek sal my hand teen jou uitsteek en Ek sal jou verwoes sodat niemand op jou kan woon nie.

Esegiël 35