Ek sal alles vrugbaar maak wat hulle plant. Almal sal dit sien. My volk sal nie meer honger wees nie, en die ander volke sal hulle nie meer beledig nie.