Esegiël 34:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal hulle uitbring tussen die volke, Ek sal hulle bymekaarmaak uit die ander lande, en Ek sal hulle na hulle eie land bring. Hulle sal wei op die berge van Israel, langs die waterstrome en oral waar daar mense kan woon.

Esegiël 34

Esegiël 34:4-16