Esegiël 33:5 Bybel vir Almal (ABA)

Want hy het die ramshoring gehoor, maar hy het niks gedoen nie. Dit sal sy eie skuld wees dat hy sterf. As hy geluister het toe die wag hulle gewaarsku het, dan sou hy sy lewe gered het.

Esegiël 33

Esegiël 33:1-6