Esegiël 33:30 Bybel vir Almal (ABA)

“En jy, mens, jou mense praat oor jou oral langs die mure en by die deure van die huise. Hulle sê vir mekaar: ‘Kom ons gaan hoor watter boodskap die Here vir ons gestuur het.’

Esegiël 33

Esegiël 33:25-33