Esegiël 33:28 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die land verwoes, daar sal niemand meer kan woon nie, daar sal niks oorbly van alles waarop hulle trots is en wat hulle beskerm nie. Niemand sal op die berge van Israel loop nie.

Esegiël 33

Esegiël 33:26-33