Esegiël 33:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is die Here, Hy wat Here is. Jy moet vir hulle sê dat Ek sê: Julle eet vleis wat nog vol bloed is, julle is lief vir julle afgode, julle vermoor mense. Dink julle Ek moet nou die land vir julle gee?

Esegiël 33

Esegiël 33:21-30