Esegiël 33:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, jy moet praat met die mense van jou volk, jy moet vir hulle sê: Wanneer Ek oorlog bring oor ’n land, dan sal die mense van die land een van hulle eie mense kies en hulle sal hom ’n wag maak vir hulle.

Esegiël 33

Esegiël 33:1-3