Esegiël 33:10 Bybel vir Almal (ABA)

En jy, mens, jy moet vir die volk Israel sê: Julle sê: ‘Ons was opstandig en ons het baie sonde gedoen, so baie dat dit soos ’n swaar vrag is wat ons moet dra. Ons het klaar begin om stadig te sterf, ons kan nie aanhou lewe nie.’

Esegiël 33

Esegiël 33:2-17