Esegiël 32:26 Bybel vir Almal (ABA)

“Mesek-Tubal en al sy soldate is ook daar. Hulle grafte is rondom hom. Niemand respekteer hulle nou nie. Toe hulle gelewe het, was almal bang vir hulle, maar die vyande het hulle doodgemaak.

Esegiël 32

Esegiël 32:23-32