Esegiël 32:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die grafte van Assirië is in die verste plekke van die doderyk. Sy mense lê rondom hom in hulle grafte. Toe hulle gelewe het, was almal bang vir hulle, maar hulle het almal in oorlog gesterf.

Esegiël 32

Esegiël 32:16-31