Esegiël 32:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal jou baie soldate laat doodmaak. Ek sal manne stuur wat goed oorlog kan maak. Hulle almal is wrede mense, hulle sal alles verwoes waarop Egipte trots is, hulle sal al Egipte se soldate doodmaak.

Esegiël 32

Esegiël 32:9-15