Esegiël 31:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Die sederboom het hoog gegroei en sy boonste punt was tussen die wolke. Toe het hy hoogmoedig geword omdat hy so groot was.

Esegiël 31

Esegiël 31:8-15