Esegiël 30:24 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die koning van Babel se arms sterk maak en Ek sal my eie swaard in sy hand sit. Maar Ek sal die farao se arms breek, en hy sal voor die koning van Babel lê en huil en kla soos iemand kla wanneer ’n vyand hom plat geslaan het.

Esegiël 30

Esegiël 30:20-26