Esegiël 30:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, Ek het die arm gebreek van die farao, die koning van Egipte. Ek het nie sy arm toegedraai sodat dit weer gesond kan word nie. Ek het nie ’n plank aan sy arm vasgemaak sodat die arm weer sterk kan word en ’n swaard kan vashou nie.”

Esegiël 30

Esegiël 30:20-25