Esegiël 30:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die riviere droog laat word en Ek sal die land vir slegte mense gee sodat hulle kan doen wat hulle wil. Ek sal vreemde mense bring, hulle sal die land en alles wat daarin is, verwoes. Ek, die Here, het gepraat.”

Esegiël 30

Esegiël 30:9-13