Esegiël 3:25 Bybel vir Almal (ABA)

En jy, mens, luister na wat Ek sê: Die mense sal jou vasbind met toue sodat jy nie by hulle kan kom nie.

Esegiël 3

Esegiël 3:15-27