Esegiël 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ook gehoor hoe skuur die diere se vlerke teen mekaar en hoe rol die wiele langs hulle. Dit was soos ’n groot aardbewing.

Esegiël 3

Esegiël 3:5-22