Esegiël 29:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die volk Israel sal nie weer wil hê dat Egipte hulle moet help nie. Israel sal onthou hoe verkeerd hulle gedoen het toe hulle gevra het dat Egipte hulle moet help. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Esegiël 29

Esegiël 29:7-21