Esegiël 29:14 Bybel vir Almal (ABA)

en Ek sal dinge verander vir Egipte. Ek sal hulle terugbring na die land Patros, die land waar hulle voorheen gewoon het. Daar sal hulle ’n klein, onbelangrike volk wees.

Esegiël 29

Esegiël 29:12-15