Esegiël 29:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom is Ek jou vyand en jou rivier se vyand. Ek sal Egipte verwoes, niemand sal daar kan woon nie, van die stad Migdol tot by die stad Sewene en tot by die grens van die land Kus.

Esegiël 29

Esegiël 29:8-14