Esegiël 28:9 Bybel vir Almal (ABA)

Sal jy dan nog sê dat jy ’n god is, daar voor die mense wat jou doodmaak? Sal jy dit sê wanneer hulle met jou doen wat hulle wil? Nee. Jy is ’n mens, jy is nie ’n god nie.

Esegiël 28

Esegiël 28:7-17