Esegiël 28:7 Bybel vir Almal (ABA)

daarom sal Ek vreemde mense bring om jou aan te val. Hulle is wrede mense en hulle sal jou met hulle swaarde doodmaak, jy, die mooi en wyse koning. Hulle sal jou lig dof laat word.

Esegiël 28

Esegiël 28:1-8