Esegiël 28:19 Bybel vir Almal (ABA)

Al die volke wat jou geken het, het geskrik toe hulle sien wat gebeur het met jou. Jy het baie wreed gesterf, jy sal nooit weer lewe nie.”

Esegiël 28

Esegiël 28:11-25