Esegiël 28:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het hoogmoedig geword omdat jy mooi was, jy het jou wysheid verloor toe die lig om jou geskyn het. Ek het jou op die grond gegooi voor die konings en Ek het jou daar laat lê sodat hulle jou kon sien.

Esegiël 28

Esegiël 28:9-26