Esegiël 28:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het gelyk soos ’n gerub, jou vlerke was oop en jy moes die tuin beskerm. Ek het jou op die heilige godeberg gesit. Jy het daar tussen die blink edelstene geloop.

Esegiël 28

Esegiël 28:12-24