Esegiël 28:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek het gehoor die Here sê vir my:

2. “Mens, jy moet vir die koning van die stad Tirus sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Jy was baie hoogmoedig, jy het gesê: ‘Ek is ’n god, ek woon in die middel van die see in die plek waar die gode woon.’ Maar jy is ’n mens, jy is nie ’n god nie. Jy het gemaak of jy ’n god is.

3. Jy het meer wysheid gehad as Daniël, jy kon help met al die probleme.

Esegiël 28